Farm for sale in Riversdale Rural
Riversdale Rural, Western Cape · Sale
R 8,500,000
Description
Hierdie 502 Ha duineplaas is 'n ideale veeplaas en bied aan voornemende kopers al die geriewe om n suksesvolle boerdery te bedryf. Plaas is ingedeel in 10 kampe met veesuipings in elkeen. Twee boorgate een toegerus met elektriese pomp en een met windpomp (wat tans buite werking is) voorsien die plaas van water met opgaartenks wat strategies geplaas is om water oor hele plaas te versprei. Daar is 'n aantal ha ou lande waarvan 20 ha in die laaste tyd bewerk en geplant is. 'n ESKOM kragpunt op die eiendom voorsien krag aan die plaas. Brandhout kan as ekstra inkomste gemaak word. Goeie woonhuis met al die nodige geriewe rond die opset mooi af. Daar word tans met skape geboer en kan as lopende saak aangebied word aangesien eienaar vir BTW geregistreer is. Prys sluit BTW uit.
Internet
Fibre
No open dataset lists South African fibre footprints, so rather than guess, here are the operators who can answer for this address — Riversdale Rural.
Agent
Contact details are as published by the source listings.
Original listings
This property was found on 1 source. Open the original listing to enquire.
| Source | Price | Status | |
|---|---|---|---|
| Property24 | R 8,500,000 | active | View listing → |
Ask about this listing
Ask a question about this property, or find similar ones.