Farm for sale in Riversdale Rural
Riversdale Rural, Western Cape · Sale
R 2,700,000
Description
126 Ha Veeplaas met dekriet opgedeel in ses kampe. Kamp 1 en 2 is lande onderskeidelik 7 en 8 ha groot. Kamp drie is die werf gedeelte ongeveer 3.5 ha met drievertrek huisie met sonkrag, neut en vrugtebome. Hierdie twee kampe het veesuipings en veehanteringsfasaliteite asook solar pomp en dam, die water kom vanaf die watergat. Kamp 4, - 3.9 ha lande waarop daar tans 15 neutbome is. Kamp 5. - 46 Ha groot met 6 ha lande en die res bedek met fynbos en dekriet. Kamp 6. - 54 Ha groot met fynbos, dekriet en ongeveer 21 ha Rooiputjie waarvan brandhout geoes kan word In Kamp 6 .is daar n dam en watergat, met buite werking windpomp. Kamp 5 kry ook hier water. Prys sluit BTW uit .
Internet
Fibre
No open dataset lists South African fibre footprints, so rather than guess, here are the operators who can answer for this address — Riversdale Rural.
Agent
Contact details are as published by the source listings.
Original listings
This property was found on 1 source. Open the original listing to enquire.
| Source | Price | Status | |
|---|---|---|---|
| Property24 | R 2,700,000 | active | View listing → |
Ask about this listing
Ask a question about this property, or find similar ones.