← All listings

Farm for sale in Riversdale Rural

Riversdale Rural, Western Cape · Sale

R 47,500,000

Farm

Description

Hierdie 860 ha plaas is geleë teenaan die berg met sy eie waterbron wat slegs deur die plaas benut word. Drie opgaardamme stoor water uit twee bergstrome wat dmv pypleidings vanuit die berg gevoed word. 80 Ha permanente besproeiing en 140 ha droëlande met store, melkstal en koeibehuising voorsien alles wat nodig is vir n volledige goed toegeruste suiwelboerdery. 6000 vkm Koeibehuising maak die potensiaal van die plaas net soveel groter as wat die natuurlike hulpbronne kan dra. Gerieflike woonhuis, arbeidershuise, store en afdakke is deel van die goed ontwikkelde infrastruktuur. Geleë in n baie hoë reenval area maak hierdie plaas ideaal vir die vestiging van weidings wat as basis dien vir melkboerdery. Prys sluit BTW uit.

Internet

Fibre

No open dataset lists South African fibre footprints, so rather than guess, here are the operators who can answer for this address — Riversdale Rural.

Agent

Dolph Nel Tuinroete Eiendomme Listing_agent

Contact details are as published by the source listings.

Original listings

This property was found on 1 source. Open the original listing to enquire.

SourcePriceStatus
Property24 R 47,500,000 active View listing →

Ask about this listing

Ask a question about this property, or find similar ones.

Ask me anything about this listing — features, area, or find similar homes.