Farm for sale in Riversdale Rural
Riversdale Rural, Western Cape · Sale
R 7,350,000
Description
Hierdie 380 ha plaas bied goeie geleentheid om in die bekende vlakte area met vee te boer. 150 Ha is bewerkbaar en uiters geskik vir die produksie van weidings. Res is natuurlike veld. Die plaas is verdeel in 20 kampe met 100ha afgekamp met ogiesdraad wat dit geskik maak vir boer met bokke. 2 Boorgate toegerus met sonpompe sowel as twee putte met windpompe verskaf water vir veesuipings. Daar is n ou opstal met 4 slaapkamers en 2 badkamers op die plaas. 'n 18 X 12 m stoor. Twee afdakke gesamentlik 18 X 12 m asook 2 buitegeboue en n arbeidershuis. Implemente en vee nie ingesluit by koop nie maar kan onderhandel word om te koop vir lopende saak. Pryse sluit BTW uit.
Internet
Fibre
No open dataset lists South African fibre footprints, so rather than guess, here are the operators who can answer for this address — Riversdale Rural.
Agent
Contact details are as published by the source listings.
Original listings
This property was found on 1 source. Open the original listing to enquire.
| Source | Price | Status | |
|---|---|---|---|
| Property24 | R 7,350,000 | active | View listing → |
Ask about this listing
Ask a question about this property, or find similar ones.